course-cover

MTHS 223 | Phi Live+ | 2026 S2

Lewendige MTHS 223-klasse, opnames en doelgerigte voorbereiding vir toetse en eksamens.

Kry ondersteuning met MTHS 223 deur weeklikse aanlyn klasse waarin ons die werk stap vir stap verduidelik, voorbeelde uitwerk en jou vrae bespreek.


Met Phi Live+ kry jy toegang tot die lewendige klasse en klasopnames, sodat jy moeilike konsepte weer in jou eie tyd kan deurwerk. Ons fokus op begrip, oefening en voorbereiding vir jou toetse en eksamen.

Wat jy met Phi Live+ kry

Weeklikse lewendige MTHS 223-klasse waar ons moeilike konsepte en vrae saam deurwerk.
Klasopnames wat jy weer kan kyk wanneer jy hersien of ’n stap wil vaslê.
Doelgerigte oefening en voorbereiding vir toetse en die eksamen.
Your details